KONTAK

Kerkkantoor

Fichatstraat 30
Knysna

Tel:  044 382 1525

E-pos:  ngknysna@telkomsa.net

Kerkgebou

Voortrekkerstraat 3
Knysna

Parkering:  Daar is parkering in Voortrekkerstraat, asook in ‘n groot parkering aan die agterkant van die Kerkgebou, vanuit Newtonstsraat. Sien die kaart hier onder.

Kruiskerk

Fichatstraat 30
Knysna

Parkering:  Daar is parkering in Fichatstraat voor die Kruiskerk (Kerksaal) en die Kerkkantoor.

Kaart

Wil jy ‘n boodskap aan NG Gemeente Knysna stuur? Vul die vorm in hieronder in.

KONTAK KNYSNA KERK

 

Verifikasie (dit is om spam te voorkom, dankie!)