GEE

1_Die PiekeHoe kan JY betrokke raak in die werk van die Here?

Een mens se bydrae van tyd, goed of geld gaan nieĀ al die verskil maak nie en lyk dit soms maar net soos die spits van ‘n berg, maar as al die bietjies bymekaar gesit word, sien ons wat daaruit voortvloei – die mensdom buig voor die mag van die Here!

 

'n Magtige stroomEk nooi jou om iets te gee en so deel te word van God se span….. KLIK op die skakels hieronder.

TYD

GOED

GELD