Tyd

Volg Knysna Kerk op Pinterest.

Knysna Kerk

Vind inspirasie en maak iets vir ons kerk se Buffelsbaai Basaar.

Kliek op die ‘See on Pinterest’ knoppie.

Follow Knysna Kerk’s board Buffelsbaai basaar idees on Pinterest.

Waar wil jy as vrywilliger betrokke raak?

  1. Gasvryheid

  2. Onderhoud en mooi maak van geboue en tuine

  3. Missionere bediening – lees meer oor bestaande projekte hier.

  4. Jeug

  5. Beplanning van basaar

  6. Klank en Beeld

  7. Kommunikasie

Kommunikasie projekte in ons gemeente sluit in

  • Webwerf & Blog
  • Facebook Blad
  • Trompetter
  • Powerpoint in erediens
  • Advertensie van fondsinsamelingsprojekte

Vertel ons waarmee jy graag wil help. Fotos neem, skryf, inligting bymekaar maak, (nuwe) uitleg van Trompetter, proeflees ens.

KONTAK KNYSNA KERK

 

Verifikasie (dit is om spam te voorkom, dankie!)