Gee GOED

As jy graag iets wil gee aan iemand wat behoeftig is, kan jy dit na die kerkkantoor bring.

Dit word deur Knysna gemeente of Badisa versprei en aangewend soos nodig.

Daar is altyd ‘n tekort aan…

  1. Klere en skoene (kinder sowel as grootmens klere)
  2. Komberse, veral wintertyd
  3. Toiletware
  4. Doeke en Babamelk
  5. Vouchers vir die aankoop van vars groente en vrugte
  6. Nie bederfbare kos bv:
  • Soya
  • Mieliemeel
  • Rys
  • Pasta
  • Blikkieskos
  • Suiker
  • Grondboontjiebotter
  • Bone
  • Split Peas
  • Sopmengsel ens.

Benodigdhede vir speelgroepies

  • Speelgoed
  • Kinderboeke
  • Verf, gom, inkleurboeke ens.

Handwerkprojekte

  • Groot en klein stukkies materiaal
  • Gare
  • Wol
  • Breipenne
  • Enige naaldwerk benodigdhede