Kontakpersone
Om gestalte te gee aan die uitgangspunt dat ons “mekaar en ander” bedien en versorg in die gemeente, is die funksionering van kleingroepe vir ons baie belangrik.
Daar is tans vier kleingroepe in die gemeente. Daaronder tel Bybelstudie en Omgeegroepe wat op verskillended dae in huise vergader.
Skakel gerus in by een van hierdie groepe:
Brenton-on-Sea
Dinsdae · 15:00 · Paul Perold · 083 254 3012
Buffelsbaai
Dinsdae · 19:00 · Ken Whiley · 073 305 6733
Sentraal
Dinsdae · 18:00 · Ciffie Stears · 082 359 8066
Vrouebybelstudie
Dinsdae · 09:30 · Kleinsaal · Emmie Tait · 072 201 7001