Eredienste

EREDIENSTE TYDENS DIE KWARTAAL – VERWYS KALENDER VIR DETAIL

Kerkgebou

Kruiskerk

(uitgesluit skoolvakansie en langnaweke)

  • Informele diens 09:45. Kuier saam vanaf 09:00 in die saal met koffie en tee
  • in die KRUISKERK, – Fichatstraat 30

Kleuterkerk

Voorskoolse kleuters vanaf 3 jaar kan tydens die erediens na die kleinsaal gaan vir kleuterkerk.

2 Volwassenes hou toesig. Die kleintjies speel, sing en leer van Jesus in ‘n liefdevolle en gesellige atmosfeer.

Ouers is welkom om hul kleintjies te vergesel.

Skoolvakansies en langnaweke

Gesamentlike erediens in die Kerkgebou.

Buffelsbaai, Rheenendal en Brenton on sea

Wyksbyeenkomste en –eredienste word deur die jaar by geleentheid in ons gemeente se kerksale by Rheenendal en Buffelsbaai asook in die Brenton gemeenskapsaal gehou. Sien “kalender” vir datums en tye.