Kleingroepe

Kom kuier gerus by een van ons kleingroepe.

Selgroep met klein kindertjies

Omgeegroepe vir gesinne met klein kindertjies. Ons het intussen gegroei na 2 groepe. Een groep kom Woensdae aande 18:00 bymekaar en die ander groep Donderdae aande 18:00.  Een keer ‘n maand kom al die manne bymekaar by die een huis en die vrouens by die ander huis. Kom kuier gerus by ons groepe of skakel in.

Brenton-Dames-Bybelstudiegroep-e1376574927385-1024x563-1

Brentondames Bybelstudiegroep. Vergader elke Dinsdag gedurende skoolkwartale om 10:00 om die beurt by lede se huise.

Kontak Hessie by 044 381 0120.

bybelstudie

Dorpsdames Bybelstudiegroep. Vergader elke Dinsdag gedurende skoolkwartale om 09:00 in die kleinsaal (Kruiskerk) in Fichatstraat.

Kontak Marie by 044 382 1228.

brenton groep

Brenton Omgeegroep vergader elke Dinsdag gedurende skoolkwartale om 19:30 om die beurt by lede se huise.

Kontak Hector by 044 381 0807 of 083 455 1407

Paradise selgroep

Paradise Omgeegroep. Vergader Dinsdag gedurende skoolkwartale om 19:00 by Campbell Straat 3 .

Kontak Emmie 084 441 0324.