Die Bybel

die-bybel-knysna-kerk

YouVersionYouVersion

Lees jou Bybel, enige tyd, enige plek!

  • Gebruik YouVersion op jou tablet of selfoon waar en wanneer jy wil
  • YouVersion verskaf die Bybel elektronies in talle tale en vertalings
  • Perfek vir daardie tye wanneer ‘n mens wag – op die lughawe, in rye …
  • Moderne Bybelstudie vir moderne mense

‘n Gratis Applikasie vir Mobiele toestelle kan afgelaai word by:

YouVersionGratisAflaai

“Die Woord van God is Lewend en Kragtig”

– Hebreers 4:12

e-Sworde-sword

Bybelstudie – Groei nader aan God

Gebruik e-Sword vir betekenisvolle Bybelstudie

  • e-Sword verskaf die Bybel in vele tale en vertalings – gratis!
  • Stel Bybel lees plane op om jou te pas
  • Memoriseer sekere skrifgedeeltes
  • Soek na spesifieke Bybel tekste

e-Sword Bybel GRATIS aflaai

Bybelgenootskap E100 Uitdaginge-100

Lees die Bybel in 100 dae.

Waarskuwing!   Dit kan jou lewe verander!

E100Uitdaging

 “Die Woord van die Here is volmaak:

dit gee lewe.

Die onderwysing van die Here is betroubaar:

dit gee wysheid aan die wat nog onervare is.

Die bevele van die Here dui die regte koers aan:

dit bring blydskap.

Die gebod van die Here is helder:

dit gee insig.”

– Psalm 19: 8-9