Lentedans 5 Okt 2013

lentedans

Ja, dit was ‘n FEES! Vir die wat nie daar was nie, ons maak volgende jaar weer so! DRIEGANG MAAL DANS PRYSE Brenton-on-sea Gemeenskapsaal  5 Oktober 2013 19:00 vir 19:30 KAARTJIES: Kerkkantoor (044 382 1525) Enige Diaken Hector (083 455 1407 OF 044 381 0807)  

Pitkos: God se Koffie

Serengeti

GOD SE KOFFIE – (Skrywer onbekend) ‘n Groep oud studente, waarvan die meeste die hoogste sport in hul beroep bereik het, het op ‘n dag ‘n besoek gereël by hul gunsteling oud professor van die universiteit waar hulle almal gestudeer het. Die geselskap het vinnig ontaard in ‘n kla sessie oor die spanning wat hulle […]