Waar is ons?

Knysna NG Kerk

Boonste kerkgebou

Voortrekkerstraat 5, Knysna

Kruiskerk + Kerkkantoor

Fichatstraat 30, Knysna

Kliek hier vir meer inligting oor eredienste.

Parkering in Fichatstraat en voor die kerkgebou asook ‘n groot parkeerarea aan die agterkant van die kerkgebou vanuit Newtonstraat. Sien die kaart hier onder.

Kerkgeboue