Om gestalte te gee aan die uitgangspunt dat ons “mekaar en ander” bedien en versorg in die gemeente, is die funksionering van kleingroepe vir ons baie belangrik.
Daar is tans nege kleingroepe in die gemeente. Daaronder tel Bybelstudie en Omgeegroepe wat op verskillende dae in huise vergader.
Skakel gerus in by een van hierdie groepe:
Brenton-on-Sea
Dinsdae · 15:00 · Paul Perold · 083 254 3012
Dinsdae · 19:00 · Hector Dreyer · 083 455 1407
Buffelsbaai
Dinsdae · 19:00 · Ken Whiley · 073 305 6733
Sentraal
Dinsdae · 18:00 · Ciffie Stears · 082 359 8006
Green Pastures
Woensdae · 18:00 · Henk Meyer · 079 496 8467
Knysna Heights
Woensdae · 18:00 · Sonette Voigt · 084 304 4558
VROUEBYBELSTUDIE
Brenton-On-Sea
Dinsdae · 10:00 · Marianne Dreyer · 082 497 7214
Kleinsaal
Dinsdae · 09:30 · Emmie Tait · 072 201 7001
MANNEBEDIENING
Moederskamer
Vrydae · 06:00 · Philip Voigt · 084 556 2494