Ds. Eugene Barnard
Leraar
Kantoorure:
08:00-13:00
Maandag tot Donderdag
Tel: 044 382 1525
Sel: 082 444 2199
E-pos: eugenebarnard334@gmail.com
Eugene is sedert Mei 2016 aangestel as die leraar van die gemeente. Eugene woon in Rheenendal en is beskikbaar op kantoor, van Maandag tot Donderdag, 08:00-13:00. Jy is welkom om die Kerkkantoor te skakel om ‘n afspraak met hom te maak as jy hom wil sien. Indien jy na ure met hom wil praat, skakel hom op sy selfoon om ‘n reëling te tref. Eugene werk ook nou saam met die Pastorale Bediening wat as ‘n span die pastorale sorg in die gemeente behartig.
Stefan Human
Jeugwerker
Sel: 082 088 3084
E-pos: stefanghuman@gmail.com
Stefan is sedert Januarie 2016 aangestel as Jeugwerker in die gemeente. Hy is verantwoordelik vir die organisering en koördinering van die gemeente se Jeugbediening en is self aktief betrokke by die bediening van jongmense in die breër gemeenskap, waaronder die skole in Knysna. Hy is betrokke by ‘n Omgeegroep vir jongmense en is deel van die gemeente se musiekbediening. Jy is baie welkom om met Stefan in verbinding te tree indien jy meer wil weet oor die bediening aan die jeug.
Linda Grobler
Skriba
Kantoorure:
08:00-13:00
Maandag tot Vrydag
Tel: 044 382 1525
E-pos: ngknysna@telkomsa.net
Linda is die skriba en verantwoordelik vir alle gemeentelike administrasie.
Leana van Heerden
Fasiliteite Beampte
Kantoorure:
08:00-13:00
Maandag tot Vrydag
Tel: 044 382 1525
E-pos: fasbeampte@gmail.com
Leana is verantwoordelik om om te sien na die fasiliteite van die gemeente, die voorbereiding daarvan vir gemeentelike funksies en die verhuring daarvan.
Algemene Werkers
“Boytjie”, soos wat William alom bekend staan, en Jeanette is die mense wat moet toesien dat alle lokale skoon, netjies en gereed is vir alle gemeenteaktiwiteite.
William Booysen
Jeanette Balie