Die Jeug
van
Die Jeug
van
By Knysnakerk is ons baie passievol om die jeug van Knysna te bedien en bied ons 'n breë spektrum van bediening vir ons jeug. Op Maandae vanaf 14:30 tot 16:00 bedien ons die jeug deur 'n program genaamd CIA (Christians In Action). Ons het ook op Woensdae "Worship Wednesday" by ons plaaslike hoërskool. Op Vrydae kom ons by mekaar om saam te kuier en op Sondae na kerk spandeer ons tyd in die woord.
kan jy die
volgende
verwag:
By