Bybel en Leesplanne

Is jy op soek na 'n getransformeerde lewe? Jesus is die weg om dit te doen. Hierdie week bestudeer ons geestelike verandering – wat is dit, hoekom dit nodig is en waar ons dit vind. Click op die prent hier onder om by ons leesplan uit te kom.