Bybel en Leesplanne
/knysnakerks-website-2/images/Edit_IMG_1023.jpg)
Die klassieke diens in die kerkgebou (Voortrekkerstraat) het ‘n informele karakter en aanbidding. Daar word afwisselend van orrelmusiek en lewendige begeleiding van Afrikaanse liedere gebruik gemaak.
/knysnakerks-website-2/images/IMG_0229.jpg)
Hierdie informele vernuwende diens het kontemporêre aanbidding. LiggiesKerk (vir voor en laerskoolkinders) gebeur in dieselfde gebou en Identity (vir hoërskoolkinders) na afloop van die diens.