RSVP hier

...besige skedules selfone verkeer kos kinders kerk huiswerk...

STOP!

Haal asem.Jy is baie werd. Meer as edelstene.

Kom vier jou vrouwees by Knysna se eerste Rut Konferensie.

Ons bid reeds vir 'n lewende en spesiale ontmoeting vir jou met Jesus. Nooi ál jou vriendinne en kom deel in die verfrissing!

Kostes beloop R150 en sluit ‘n goody bag/geskenksakkie en versnaperings in. Jy is welkom om elektronies te betaal of te snap scan, met verwysing "jou naam - RUT". Stuur asb bewys van betaling na finansies@knysnakerk.com

NG Kerk Knysna

ABSA

632005

4049013452

Vir navrae, skakel Larindie by 081 270 1506

location-marker

30 Fitchat St,

Knysna,

6570